Tuesday, October 2, 2007

Hulle sal verswelg in hulle eie korrupsie

http://www.siener.co.za/std_view.php?theme=Green&id=89
Ongeveer die einde van April 2005 het ek hierdie droom ontvang van `n vriend in Linden. Die droom kom van `n baie godvresende man af wat in die Kaap woon en wat graag anoniem wil bly. Ons sal na hom verwys as ? Vriend?. Ons plaas hierdie droom op die web, want ons voel dat dit uiters belangrik is en ons sal daarna poog om vir u `n uitleg daarvan te gee.
Droom: ?
Ek droom ek sien die ANC-parlementslede sit om `n tafel. Die tafel staan in `n gat in die grond. Net die koppe van die aanwesiges steek bokant die grond uit. Die stoele het ho? rugleunings wat bokant die koppe van die aanwesiges uitsteek. Teenwoordig is ?Zuma?, die hele swart kabinet, insluitende die President, Mbeki. Op die tafel brand `n vuurtjie. Die volgende oomblik lek `n vlam na Zuma en hy slaan aan die brand en hy brand. Die ander lag vir hom. Die gelag word so erg dat hulle rol van die lag terwyl Zuma brand. Die volgende oomblik word die vuur so groot en die hele tafelblad slaan aan die brand en al die teenwoordiges slaan aan die brand. Hulle brand so erg dat die gelag in `n skreeuery ontaard.?
Vriend word wakker al skreeuende ?Stop dit.... stop dit.. ?. Hy s? hy was so ontsteld en moes tot bedaring kom, so erg was die gesig. Vir `n tyd lank was hy erg ontsenu.
Moontlike uitleg: Hierdie droom het nou, in die lig van die gebeure wat gedurende die afgelope week plaasgevind het, na die skuldigbevinding van Shabir Shaick, waar Zuma ook ge?mpliseer is in grootskaalse bedrog, baie aktuele waarde. Dit was verseker `n duidelike waarskuwing deur ons Hemelse Vader aan Sy volk dat die volk hulleself nou sal moet begin gereed kry, want die einde van hierdie bose swart ANC-kommunistiese regering is naby. Die tafel waarom hulle sit, is hulle korrupsie- en bedrogtafel. Hier beplan hulle al die onheilige dinge waarvan ons publiek niks weet nie. Hier deel hulle die erfdeel van die Boerevolk onder mekaar uit. Hierdie tafel staan in `n gat. Dit is die kuil wat hulle vir die Boerevolk gegrawe het, maar waarin hulle self besig is om in te sink.
Psalm 57:7: Hulle het ?n net gespan vir my voetstappe, hulle het my siel neergebuig; hulle het ?n kuil voor my gegrawe, hulle val daar binne-in. Sela.
Die stoele wat se rugleunings so hoog is, beteken dat die stoele/ posisies wat hulle beklee, te groot is vir hulle. Hulle is te klein/ onnosel/onbeholpe/korrup vir die verantwoordelikhede wat sulke stoele/ posisies vereis. Die vuur wat op die tafel brand, is die veelbesproke wapentransaksie van 60 miljard, wat nou begin brand om die tafel. Destyds was daar bewerings dat daar meer as 300 miljoen se omkoopgeld rondgevlieg het tussen al die rampokkers. U kan verseker wees dat Zuma nie alleen geskep het nie, maar so ook elke ander een wat om die tafel sit. U sal nog onthou hoe die PAC-aktivis, Patricia de Lille smalend met die lys name in die parlement rondgeloop het, totdat haar mond gesnoer was deur allerhande dreigemente, onder andere dat haar kind iets sou oorkom.
Na vandeesweek se eskapades in die parlement, toe Zuma al laggend en staande toegejuig en vereer is deur die parlementslede van die ANC, wat al toi-toiend in die parlement tekere gegaan het, het hierdie gedeelte van die droom nou ook bewaarheid geword, naamlik die verskriklike gelag van die lede om die tafel, terwyl Zuma brand.
Die volgende gedeelte van die droom, wat nou bewaarheid gaan word, is die aan die brand slaan van al die ander wat om die tafel sit. Dit is alreeds besig om in vervulling te gaan, met die reiskoeponskandaal en die olieskandaal. Om nie te praat van al die ander bedrie?rs wat geld ontvang het van die wapentransaksie nie. Volgens ingeligte bronne, reik dit reg tot bo in die ANC.
Die gelag wat mettertyd in `n skreeuery ontaard, is die bedrog wat vinnig op die lappe kom, en hulle woedend gaan maak dat hulle uitgevang is. Hierdie magswellus van die ANC-rampokkers om die diefstaltafel gaan hulle nie laat bedank nie. Hulle sal eerder die land laat afbrand as om te abdikeer. Die blankes gaan in afgryse toekyk hoedat hierdie ANC-kommuniste brutaal op Mugabe-agtige wyse voortgaan om nog verder te stroop, sonder om hulle enigsins aan enige wetgewing te steur. Dit word voorgestel deur Vriend se skreeuende woorde ?Stop dit.... stop dit... ?.
Hierdie droom wil vir my duidelik wys op Oom Siener van Rensburg se gesig dat die grasdakhuis (die parlement) uitmekaarspat (tafel slaan aan die brand) en dat `n burgeroorlog kort daarna uitbreek. In die parlement kan u alreeds die onverdraagsaamheid van die kommuniste sien teenoor die liberaliste, toe hulle vir Douglas Gibson, hoofsweep van die DP as `n rassis uitgeskel het, en selfs die Speaker, (swart dame) wat geen woord teen Zuma geduld het nie. Ook is die aanval deur die ANC-Jeugliga op die liberale regter Squires, as dat hy kwansuis `n rassis sou wees en dat dit weer `n apartheidsskuldigbevinding is, ook baie onheilspellend vir ons as blankes...
Ons Vader het hierdie dinge egter al baie lank gelede voorsien en u kan hiervan gaan lees in Jesaja 18:1 en 6 waar daar geprofeteer word oor die ?land oorkant (suid van) die riviere van Kus (Ethiopi?)?. 1 WEE die Aarde wat beskermde Vleuels [gehad het], wat oorkant die riviere van Kuwsh l? 6 hulle word almal saam oorgegee aan die roofvo?ls van die berge en aan die wilde wesens uit die Aarde; die roofvo?ls sal hulle afoes, en al die wilde wesens uit die Aarde sal hulle kaal plunder. (swartes in die ANC-kommunistiese party)
Ook kom ons Vader in die Nuwe Testament en Hy profeteer deur Sy kneg Petrus wat aan die einde van die tyd met Sy volk sal gebeur, wanneer hierdie brute gediertes vanuit die natuur oor Sy volk, die Boerevolk sal heers. Hy voorspel dat hulle deur korrupsie vernietig sal word, of anders gestel, dat hulle in hul eie kuil sal val wat hulle vir ons gegrawe het.
2 Petrus 2:12, 13, 17 12 Maar hulle, hierdie brute gediertes vanuit die natuur, gebore om gevang en vernietig te word, uiter besoedelde en lasterlike spraak teen dit wat hulle nie ken nie en sal totaal vernietig word in hul eie korrupsie. 13 en sal die loon van die Ongeregtigheid ontvang. Hulle ag dit weelderig om oordag oproer te maak; hulle is gebrekkig en walglik, swelgend in hul valsheid as hulle met julle saamsmul; 17 Hulle is waterlose fonteine, miswolke voortgedrywe deur ?n stormwind, vir wie die donkerheid van die Duisternis vir ewig bewaar word.
Wat se sodanige vyand het hierdie kommuniste hier in Suid-Afrika, waarvoor hulle kwansuis wapens nodig het. Al hulle ?struggle p?lle? l? mos rondom ons, naamlik Mosambiek, Zimbabwe, Botswana, Namibi?, Angola, Zambi? ens. Wie is nou die vyand waarvoor bewapen moet word? My geagte mede-volksgenoot, word wakker, ONS BLANKES IS DIE VYAND!!!! Alle blankes, liberaal, regs, skynregs, - ALMAL van ons!! U sal moet paraat begin raak, - geestelik paraat - , want slegs binne JaHshua, Messias se laer sal ons veilig wees. Is u al voorberei vir die dag wat Oom Siener ges? het die parlement spat uitmekaar? Is u gereed vir `n vuur wat regoor Suid-Afrika gaan begin brand, met die groot begrafnis van Mandela? Is u gereed vir die ?nag van die lang messe?? Is u gereed vir UHURU?! Kontak ons, sodat ons u dalk kan help om uself geestelik voor te berei, want Oom Siener het ges? dat dit nie swaar sal wees vir die wat ?weet? nie.
Dirk van Vuuren ? Die Dogter van Sion

No comments: